Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seën
Seën [boodskap #20200] Sun, 24 January 1999 00:00 na volgende boodskap
God  is tans af-lyn  God
Boodskappe: 7
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Junior Lid
DIE HEILIGE GEES IS TERUG VAN VAKANSIE.

DIE SEEN SAL VANDAG SOOS VOLG UITGESPREEK WORD:

VANNE WAT MET A - M BEGIN: 11:15
VANNE WAT MET N - Z BEGIN: 11:16
VERSOEKE DEUR GEBED: 11:17
WONDERWERKE: 11:18

WENK VAN DIE DAG:
"BID IS NIE SOOS SLAAP NIE. DIT MAAK GEEN VERSKIL
OF JY MET JOU OGE OOP OF TOE BID NIE."

LET WEL, GEEN BOODSKAPPE OF VERJAARSDAGWENSE NIE.

GROETE TOT VOLGENDE SONDAG.
GOD
god@godnet.god
Re: Seën [boodskap #20624 is 'n antwoord op boodskap #20200] Tue, 02 February 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: October 2002
Karma: 0
Volle Lid
GOD wrote:
>
> DIE SEEN SAL VANDAG SOOS VOLG UITGESTRAAL WORD:
>
> VANNE WAT MET A - M BEGIN: 11:16
> VANNE WAT MET N - Z BEGIN: 11:17
> VERSOEKE DEUR GEBED: 11:18
> WONDERWERKE: 11:19
>
> WENK VAN DIE DAG:
> "DOEN AAN ANDER SOOS AAN JOUSELF. DAAR IS UITSONDERINGS,
> SOOS MOENIE ANDER IN DIE OPENBAAR MASTURBEER NIE ALHOEWEL
> MASTURBASIE SELF NIE SONDE IS NIE."
>
> GROETE TOT VOLGENDE SONDAG.
> GOD
> god@godnet.god

Ek het in my lewe nog nie so 'n klein snotkop sien probeer aandag trek
met sy godslastering nie. Ek merk ook dat niemand op sy kinderagtigheid
reageer nie. Goed so! Ignoreer die klein donner - met 'n IK van 20 weet
hy definitief nie van beter nie.

Boetie, WEET jou ma jy is hier? Was jy my kind het ek jou gat so goed
aan die brand geslaan dat jy op jou hande moet loop om jou boude wind te
gee!
Wees nou 'n soet kind en LOOP DOEN JOU BLERRIE HUISWERK en los die Here
wat ons aanbid nou uit!

Oom Jakes
Re: SEEN [boodskap #21075 is 'n antwoord op boodskap #20200] Sat, 13 February 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jaco  is tans af-lyn  Jaco
Boodskappe: 13
Geregistreer: October 1998
Karma: 0
Junior Lid
GOD wrote in message ...
> GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.
> DIT IS GOD HIERSO.
> DIE OPPER-ALLERHEILIGSTE GOD.
> DIS REG, DAAI EEN.
>
> DANKSY MY SEUN JESUS SE KOMPERVERNUF, WORD DIE SEEN VAN VANDAG
> AF OUTOMATIES UITGESTRAAL.
> DIT BETEKEN DAT EK MEER SPAAR TYD HET OM ANDER DINGE TE DOEN,
> EN DAT ONS OOK MINDER AFHANKLIK VAN DIE HEILIGE GEES SE
> VOLTYDSE ALOMTEENWOORDIGHEID SAL WEES.
>
> IN PASSIE MET MICROSOFT SE BEMARKINGSSTRATEGIE, HET JESUS NOG NIE
> AL DIE INSEKTE UIT DIE PROGRAM GEKAM NIE. BID MAAR NA ONS 24-UUR
> HULPLYN AS JY SPOKE WIL OPJAAG.
>
> OPPER-ALLERHEILIGSTE GROETE
> GOD
>
> WENK VAN DIE DAG:
> JY HOEF NIE TE KNIEL AS JY BID NIE,
> MAAR DIT SKEP 'N GOEIE DRAMATIESE
> EFFEK AS JY JOU EIE KERK BEGIN.

Hallo!

Probeer jy snaaks wees of wat? Jy klink vir my baie van een van satan se
gesante of is ek dalk verkeerd?

Indien ek dalk verkeerd was is jy in elk geval nie op die regte pad nie! Ek
sal vir jou bid!

Groetnis

Jaco
Vorige onderwerp: briefie vir oom kaspaas
Volgende onderwerp: Re: Pronogfrafie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:45:50 UTC 2024