Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopsprong
kopsprong [boodskap #149930] Sa., 18 Oktober 2025 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kopsprong
Afbreking: kop•sprong
Samestelling: kop + sprong


Selfstandige naamwoord: kopsprong
Meervoud: kopspronge
Verkleinwoord: kopsprongetjie
Meervoud van verkleining: kopsprongetjies

Betekenis:
• 'n Skielike of radikale verandering in denke.

Gebruik:
• 'n Mens moet soms 'n kopsprong maak om van ou gewoontes weg te breek.

Sinoniem:
• denkskuif
• gedagteskuif
• kopskuif

Vertaling:
Engels: mind shift
Nederlands: denkverandering, gedachteverandering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hupsprong
Volgende onderwerp: plaasmelk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 04:40:55 UTC 2025