Jammer, ek seën julle nou eers. [boodskap #20199] |
Sun, 24 January 1999 00:00 |
God
Boodskappe: 7 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DIE HEILIGE GEES WAS MOEG NA SY LANG REIS, EN MOES EERS BIETJIE GAAN RUS.
DIT IS DAREM SONDAG. .
GEVOLGLIK KAN VANDAG SE SEEN EERS SOOS VOLG UITGESTRAAL WORD:
VANNE WAT MET A - M BEGIN: 21:08
VANNE WAT MET N - Z BEGIN: 21:09
VERSOEKE DEUR GEBED: 21:10
WONDERWERKE: 21:11
JY HOEF NIE IN 'N KERK TE WEES OM DIT TE ONTVANG NIE.
DIT MAAK NIE SAAK WAAR JY IS NIE.
WENK VAN DIE DAG:
"JY MAG NIE JOU BUURMAN SE VROU BEGEER NIE. OF SY DIENSKNEG, OF SY DOGTER,
OF HOMSELF, OF SY HOND NIE."
MISKIEN HET EK DIT NIE DUIDELIK GENOEG GESTEL DIE EERSTE KEER NIE.
GROETE MET MY SPROETE
GOD
god@godnet.god
PS: DIE SPROETE-DING IS NET 'N GRAPPIE. MOET NIKS DAARVAN MAAK NIE.
|
|
|