| atol [boodskap #149920] |
Vr., 17 Oktober 2025 19:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die vorming van 'n atol.
atol
Afbreking: a•tol
Selfstandige naamwoord: atol
Meervoud: atolle
Verkleinwoord: atolletjie
Meervoud van verkleining: atolletjies
Betekenis:
• 'n Ringvormige koraaleiland, veral die in die Stille Oseaan, wat uit 'n vulkaniese eiland ontstaan het.
Gebruik:
• Wanneer die atol volledig omsluit is, kan die middelste lagune vars (soet), brak of selfs ekstra sout water bevat.
Sinoniem:
• koraaleiland
Vertaling:
Engels: atoll
Nederlands: atol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|