Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalmte
kalmte [boodskap #149911] Di., 14 Oktober 2025 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalmte
Afbreking: kalm•te
Samestelling: kalm + -te


Selfstandige naamwoord: kalmte
Meervoud: kalmtes

Betekenis:
• 'n Toestand van rus en vrede, sonder enige angs of opwinding.

Gebruik:
• Die kalmte van haar stem het die kinders rustig gemaak.

Spreekwoord:
• Die kalmte voor die storm. [Rustigheid voordat alle hel losbars.]

Sinoniem:
• argeloosheid
• bedaardheid
• berusting
• gelatenheid
• gerustheid
• harmonie
• rustigheid
• sereniteit
• sielerus
• stilheid
• stilte
• vrede

Afgelei:
• kalmtegordel

Vertaling:
Engels: calmness, quietness, serenity
Nederlands: kalmte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suspensie
Volgende onderwerp: puntig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 14:23:09 UTC 2026