Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugbeginsel
vrugbeginsel [boodskap #149890] So., 12 Oktober 2025 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugbeginsel
Afbreking: vrug•be•gin•sel
Samestelling: vrug + beginsel


Selfstandige naamwoord: vrugbeginsel
Meervoud: vrugbeginsels
Verkleinwoord: vrugbeginseltjie
Meervoud van verkleining: vrugbeginseltjies

Betekenis:
• Die onderste deel van die stamper van 'n blom wat een of meer saadknoppe bevat en ná bevrugting in 'n vrug ontwikkel.

Gebruik:
• Die appel ontwikkel uit die vrugbeginsel van die blom.

Sinoniem:
• ovarium

Vertaling:
Engels: germen, ovary
Nederlands: vruchtbeginsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambulant
Volgende onderwerp: wolwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 30 08:52:08 UTC 2026