Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgroei
ontgroei [boodskap #149883] Sa., 11 Oktober 2025 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgroei
Afbreking: ont•groei
Samestelling: ont- + groei


Werkwoord: ontgroei
Verlede tyd: het ontgroei
Teenwoordige deelwoord: ontgroeiend, ontgroeiende
Verlede deelwoord: ontgroeide

Betekenis:
• Om te groot te word vir iets.
• Om iets deur groei te verloor.

Gebruik:
• Die kind het sy skoene ontgroei.
• 'n Mens ontgroei nooit jou ingebore geaardheid nie.

Sinoniem:
• vergroei

Vertaling:
Engels: to outgrow
Nederlands: ontgroeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruïneer
Volgende onderwerp: uitwerpsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 01:04:51 UTC 2025