| misstap [boodskap #149874] |
Sa., 11 Oktober 2025 08:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misstap
Afbreking: mis•stap
Samestelling: mis + stap
Selfstandige naamwoord: misstap
Meervoud: misstappe
Verkleinwoord: misstappie
Meervoud van verkleining: misstappies
Betekenis:
• 'n Verkeerde daad.
Gebruik:
• Die politikus het die publiek om verskoning gevra vir sy misstap.
Sinoniem:
• flater
• fout
• glips
• misdaad
• misdryf
• misrekening
• oortreding
• vergryp
• wandaad
• wanpraktyk
Vertaling:
Engels: fault, misstep, blunder
Nederlands: misstap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|