| segregeer [boodskap #149747] |
Di., 30 September 2025 10:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
segregeer
Afbreking: se•gre•geer
Werkwoord: segregeer
Verlede tyd: het gesegregeer
Teenwoordige deelwoord: segregerend, segregerende
Verlede deelwoord: gesegregeerde
Betekenis:
• Om mense of dinge in verskillende groepe te verdeel of af te sonder (veral t.o.v. ras).
Gebruik:
• Die Apartheidsregering het die samelewing volgens ras gesegregeer en 'n beleid van aparte ontwikkeling voorgestaan.
Sinoniem:
• afskei
• afsonder
• diskrimineer
• isoleer
• skei
• verdeel
Antoniem:
• desegregeer
• integreer
Verwant:
• segregasie
Vertaling:
Engels: to segregate
Nederlands: segregeren
Nota:
• Afgelei van die Franse ségréger.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|