| segregasionis [boodskap #149746] |
Di., 30 September 2025 10:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24206 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
segregasionis
Afbreking: se•gre•ga•sio•nis
Samestelling: segregasie + -ionis
Selfstandige naamwoord: segregasionis
Meervoud: segregasioniste
Betekenis:
• Iemand wat segregasie/skeiding voorstaan (o.a. tussen rasse, godsdienste, ens.)
Gebruik:
• Die segregasioniste het geëis dat swart en wit Amerikaanse kinders afsonderlik in aparte skole onderrig ontvang.
Sinoniem:
• rassis
Vertaling:
Engels: segregationist
Nederlands: segregationist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|