Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwynplant
aalwynplant [boodskap #149739] Ma., 29 September 2025 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalwynplant
Afbreking: aal•wyn•plant
Samestelling: aalwyn + plant


Selfstandige naamwoord: aalwynplant
Meervoud: aalwynplante
Verkleinwoord: aalwynplantjie
Meervoud van verkleining: aalwynplantjies

Betekenis:
• 'n Eensaadlobbige vetplant in die genus Aloe.

Gebruik:
• 'n Kanniedood is 'n taai persoon of 'n soort aalwynplant.

Vertaling:
Engels: aloe plant
Nederlands: aloëplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeewerk
Volgende onderwerp: verspreidingsgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 04:07:01 UTC 2025