| skooltyd [boodskap #149734] |
Ma., 29 September 2025 09:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24193 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooltyd
Afbreking: skool•tyd
Samestelling: skool + tyd
Selfstandige naamwoord: skooltyd
Meervoud: skooltye
Verkleinwoord: skooltydjie
Meervoud van verkleining: skooltydjie
Betekenis:
• Die tyd wat 'n leerder aan 'n skool deurbring en onderrig ontvang.
• Die lewensfase waartydens iemand jonk was en skool geloop het.
Gebruik:
• Skooltyd is weeksdae van 08:00 tot 14:00.
• Ek wou van skooltyd af 'n boek skryf.
Sinoniem:
• skooldag
• skoolure
Vertaling:
Engels: school hours; schooltime, school years
Nederlands: schooltijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|