Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gonorree
gonorree [boodskap #149689] Vr., 26 September 2025 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gonorree
Afbreking: go•nor•ree


Selfstandige naamwoord: gonorree
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Seksueel oordraagbare infeksie veroorsaak deur gonokokkus (die bakterie Neisseria gonorrhoeae).

Gebruik:
Gonorree is 'n besmetlike ontsteking van die geslagsorgaan se slymvlies en kan ook na die gewrigte of hartkleppe versprei as dit nie behandel word nie.

Sinoniem:
• druiper

Hiperoniem:
• geslagsiekte

Vertaling:
Engels: gonorrhea, gonorrhoea, clap
Nederlands: gonorroe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skraapwond
Volgende onderwerp: spysbry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 03:17:40 UTC 2025