Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paleontologies
paleontologies [boodskap #149675] Do., 25 September 2025 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paleontologies
Afbreking: pa•le•on•to•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: paleontologies
Attributief: paleontologiese

Betekenis:
• Wat die paleontologie (studie van fossiele) betref.

Gebruik:
• 'n Paleontologiese ondersoek het getoon dat verskeie dinosourusse in die gebied voorgekom het.

Verwant:
• paleontologie
• paleontoloog

Afkorting:
• paleont.

Vertaling:
Engels: palaeontologic, palaeontological
Nederlands: paleontologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paleontologie
Volgende onderwerp: syagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 00:50:21 UTC 2025