Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paleontologie
paleontologie [boodskap #149674] Do., 25 September 2025 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paleontologie
Afbreking: pa•le•on•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: paleontologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van fossiele (uitgestorwe plante en diere).

Gebruik:
Paleontologie werp lig op die geskiedenis van die lewe op aarde en vertel die verhaal van plante en diere wat miljoene jare gelede bestaan het.

Afgelei:
• paleontoloog
• paleontologies

Afkorting:
• paleont.

Vertaling:
Engels: paleontology
Nederlands: paleontologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskeidsgroet
Volgende onderwerp: paleontologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 21:09:35 UTC 2025