| tipografies [boodskap #149662] |
Wo., 24 September 2025 10:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tipografies
Afbreking: ti•po•gra•fies
Samestelling: tipografie + -ies
Byvoeglike naamwoord: tipografies
Attributief: tipografiese
Betekenis:
• Wat die tipografie (die uitleg van drukwerk) betref.
Gebruik:
• Die boek se tipografiese styl is eenvoudig en maklik leesbaar.
Vertaling:
Engels: typographic, typographical
Nederlands: typografisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|