| kyf [boodskap #149638] |
Ma., 22 September 2025 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kyf
Afbreking: kyf
Werkwoord: kyf
Verlede tyd: het gekyf
Teenwoordige deelwoord: kywend, kywende
Betekenis:
• Om rusie te maak; lawaaierig te stry.
Gebruik:
• Moenie met my kyf oor sulke onbenullighede nie!
• Hulle het die hele dag soos kat en hond gekyf.
Sinoniem:
• argumenteer
• baklei
• knor
• raas
• skel
• stry
• twis
• uitvaar
Afgelei:
• kyfagtig
• kyflus
• kyfparty
• kyfsiek
Vertaling:
Engels: to quarrel, bicker, squabble
Nederlands: kijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|