| veroordeelde [boodskap #149637] |
Ma., 22 September 2025 14:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veroordeelde
Afbreking: ver•oor•deel•de
Samestelling: veroordeel + -de
Selfstandige naamwoord: veroordeelde
Meervoud: veroordeeldes
Betekenis:
• Iemand wat veroordeel is. 'n Persoon wat aan iets skuldig bevind is.
Gebruik:
• Die veroordeelde is tot tien jaar tronkstraf gevonnis.
Sinoniem:
• oortreder
• skuldenaar
• skuldige
• sondaar
Hiponiem:
• terdoodveroordeelde
Vertaling:
Engels: convict, condemned person
Nederlands: veroordeelde
Byvoeglike naamwoord: veroordeel, veroordeeld
Attributief: veroordeelde
Betekenis:
• Waaroor 'n oordeel uitgespreek is.
Gebruik:
• Die veroordeelde moordenaar is gehang.
Antoniem:
• onveroordeelde
Vertaling:
Engels: condemned
Nederlands: veroordeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|