Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telgetal
telgetal [boodskap #149634] Ma., 22 September 2025 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telgetal
Afbreking: tel•ge•tal
Samestelling: tel + getal


Selfstandige naamwoord: telgetal
Meervoud: telgetalle

Betekenis:
• Die getal nul (0) of een van die natuurlike getalle (1, 2, 3 tot by oneindig).

Gebruik:
• Die 1ste telgetal is 0, en die 10de telgetal is 9.
Telgetalle kan in twee groepe verdeel word, ewegetalle en onewegetalle.

Vertaling:
Engels: counting number
Nederlands: telgetal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antikloksgewys
Volgende onderwerp: Tasmanië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 14:51:46 UTC 2025