Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » datering
datering [boodskap #149605] Sa., 20 September 2025 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
datering
Afbreking: da•te•ring
Samestelling: dateer + -ing


Selfstandige naamwoord: datering
Meervoud: daterings

Betekenis:
• Die bepaling van ouderdom.

Gebruik:
• Geoloë en paleontoloë gebruik dikwels relatiewe sowel as radiometriese datering, omdat die een die ander se resultaat kan ondersteun.

Sinoniem:
• ouderdomsbepaling
• tydbepaling

Hiponiem:
• isotoopdatering
• koolstofdatering

Afgelei:
• dateringsmetode
• dateringstegniek

Vertaling:
Engels: dating
Nederlands: datering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tikseltjie
Volgende onderwerp: wynplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:59:13 UTC 2025