Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volgroei
volgroei [boodskap #149603] Sa., 20 September 2025 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volgroei
Afbreking: vol•groei
Samestelling: vol + groei


Byvoeglike naamwoord: volgroei, volgroeid
Attributief: volgroeide

Betekenis:
• Wat ten volle uitgegroei is; tot wasdom gekom het.

Gebruik:
• My seun is al 'n volgroeide man.

Sinoniem:
• geryp
• gevorm
• ontwikkeld
• volwasse
• uitgegroei

Antoniem:
• onvolgroei

Afgelei:
• volgroeidheid

Vertaling:
Engels: full‐grown, matured
Nederlands: volgroeid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botanies
Volgende onderwerp: tikseltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:59:09 UTC 2025