| buitewêreld [boodskap #149581] |
Do., 18 September 2025 12:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitewêreld
Afbreking: bui•te•wê•reld
Samestelling: buite + wêreld
Selfstandige naamwoord: buitewêreld
Meervoud: buitewêrelde
Betekenis:
• Die wêreld buite jou eie kring (lewensfeer) waarmee jy nie intiem vertroud is nie.
Gebruik:
• As gevolg van die storm is verskeie dorpies heeltemal van die buitewêreld afgesny.
Antoniem:
• binnewêreld
Vertaling:
Engels: outside world
Nederlands: buitenwereld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|