| blaargroente [boodskap #149575] |
Do., 18 September 2025 07:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaargroente
Afbreking: blaar•groen•te
Samestelling: blaar + groente
Selfstandige naamwoord: blaargroente
Meervoud: blaargroentes
Verkleinwoord: blaargroente
Meervoud van verkleining: blaargroente
Betekenis:
• Die blare van sekere gewasse wat as groente geëet word.
Gebruik:
• Blaarslaai, kool, spinasie, snybeet, andyvie, seldery en roket is blaargroentes.
Sinoniem:
• bladgroente
Vertaling:
Engels: leafy vegetables
Nederlands: bladgroente
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|