| diersoort [boodskap #149570] |
Do., 18 September 2025 06:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diersoort
Afbreking: dier•soort
Samestelling: dier + soort
Selfstandige naamwoord: diersoort
Meervoud: diersoorte
Betekenis:
• 'n Soort dier. 'n Groepering van organismes met soortgelyke kenmerke en gedrag, wat in 'n takson (spesies, genusse, ens.) ingedeel word.
Gebruik:
• 'n Kwagga is 'n uitgestorwe diersoort wat baie soos 'n sebra gelyk het.
Hiponiem:
• soogdiersoort
Vertaling:
Engels: animal type
Nederlands: diersoort
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|