Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geslagsorgaan
geslagsorgaan [boodskap #149569] Wo., 17 September 2025 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geslagsorgaan
Afbreking: ge•slags•or•gaan
Samestelling: geslag + -s- + orgaan


Selfstandige naamwoord: geslagsorgaan
Meervoud: geslagsorgane

Betekenis:
• 'n Liggaamsdeel wat by voortplanting en seksuele funksies betrokke is.

Gebruik:
• Die baarmoeder is 'n inwendig geslagsorgaan.
• Die penis en balsak by mans, asook die vagina, klitoris en skaamlippe by vrouens, is uitwendige geslagsorgane.

Sinoniem:
• skaamdeel
• voortplantingsorgaan

Vertaling:
Engels: sex organ, reproductive organ
Nederlands: geslachtsorgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varswaterbioom
Volgende onderwerp: diersoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 18:44:28 UTC 2025