| varswaterbioom [boodskap #149568] |
Wo., 17 September 2025 19:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
varswaterbioom
Afbreking: vars•wa•ter•bi•oom
Samestelling: varswater + bioom
Selfstandige naamwoord: varswaterbioom
Meervoud: varswaterbiome
Betekenis:
• 'n Bioom wat by 'n varswaterliggaam voorkom, soos in en om 'n rivier, spruit, dam of vleiland.
Gebruik:
• Diere soos krappe, paddas, visse en watervoëls word algemeen in varswaterbiome aangetref.
Antoniem:
• mariene bioom
Hiperoniem:
• akwatiese bioom
Vertaling:
Engels: freshwater biome
Nederlands: zoetwaterbioom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|