| stolling [boodskap #149552] |
Di., 16 September 2025 09:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stolling
Afbreking: stol•ling
Samestelling: stol + -ing
Selfstandige naamwoord: stolling
Meervoud: stollinge, stollings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van stol (om hard te word).
Gebruik:
• Die stolling van die bloed veroorsaak 'n roof.
Sinoniem:
• koagulasie
• stremming
• vaswording
• verdikking
• verstening
Hiponiem:
• bloedstolling
Afgelei:
• stollingsgesteente
• stollingskompleks
• stollingspunt
• stollingstyd
• stollingswarmte
Vertaling:
Engels: solidification, coagulation
Nederlands: stolling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|