Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nageboorte
nageboorte [boodskap #149543] Ma., 15 September 2025 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nageboorte
Afbreking: na•ge•boor•te
Samestelling: na + geboorte


Selfstandige naamwoord: nageboorte
Meervoud: nageboortes

Betekenis:
• Die orige naelstring (plasenta) en vrugvliese wat ná 'n bevalling losskeur en uitgewerp word.

Gebruik:
• Kort na die geboorte sal die teef die nageboorte uitwerp en verorber.

Sinoniem:
• moederkoek (verouderd)
• plasenta

Afgelei:
• nageboortebloeding
• nageboortedepressie

Vertaling:
Engels: afterbirth, placenta
Nederlands: nageboorte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oudnederlands
Volgende onderwerp: losskeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 28 06:25:20 UTC 2026