| hoekig [boodskap #149541] |
So., 14 September 2025 19:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoekig
Afbreking: hoe•kig
Samestelling: hoek + -ig
Byvoeglike naamwoord: hoekig
Vergrotende trap: hoekiger
Oortreffende trap: hoekigste
Attributief: hoekige
Partitief: hoekigs
Betekenis:
• Wat hoeke het.
Gebruik:
• 'n Sirkel is nie hoekig nie.
• Driehoeke en vierkante is hoekige figure.
Sinoniem:
• hoekerig
Antoniem:
• ronderig
Hiponiem:
• aghoekig
• agthoekig
• driehoekig
• elfhoekig
• gelykhoekig
• negehoekig
• reghoekig
• seshoekig
• sewehoekig
• skeefhoekig
• skerphoekig
• stomphoekig
• tienhoekig
• twaalfhoekig
• tweehoekig
• veelhoekig
• vierhoekig
Afgelei:
• hoekigheid
Vertaling:
Engels: angular, angulate, cornered
Nederlands: hoekig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|