Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viskeus
viskeus [boodskap #149520] So., 14 September 2025 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viskeus
Afbreking: vis•keus


Byvoeglike naamwoord: viskeus
Attributief: viskeuse

Betekenis:
• Wat stadig vloei; 'n hoë viskositeit het.

Gebruik:
• Water is nie viskeus (vertraag in vloei) nie.
• Swaelsuur is 'n viskeuse vloeistof.

Sinoniem:
• dikvloeibaar
• gommerig
• taaierig
• taaivloeiend
• stroperig

Vertaling:
Engels: viscous
Nederlands: viskeus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusgebeure
Volgende onderwerp: karakteristiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 18:23:12 UTC 2025