Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Colin Chauke
Re: Colin Chauke [boodskap #20059 is 'n antwoord op boodskap #20116] Fri, 22 January 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...

> Het hom.

Ja. Sommige van my swart kollegas sê sy kanse om verhoor te word is maar
skraal. Hulle reken hy kan soveel magtige mense by sy dinge betrek dat hy
waarskynlik uit die weg geruim sal moet word voordat die verdediging se saak
begin.

So mens moet maar sien.

Groete, Leendert
Re: Colin Chauke [boodskap #20116 is 'n antwoord op boodskap #20059] Thu, 21 January 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Volle Lid
Bushy was toe reg. Dit is voor Kersfees.

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Kobus Pietersen wrote in message ...
>
>> Het hom.
>
>
> Ja. Sommige van my swart kollegas sê sy kanse om verhoor te word is maar
> skraal. Hulle reken hy kan soveel magtige mense by sy dinge betrek dat hy
> waarskynlik uit die weg geruim sal moet word voordat die verdediging se saak
> begin.
>
> So mens moet maar sien.
>
> Groete, Leendert
>
Vorige onderwerp: Betekenis
Volgende onderwerp: Re: Wat vang julle spul aan met die nuusgroep?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 17:36:36 UTC 2024