| biochemies [boodskap #149486] |
Do., 11 September 2025 20:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biochemies
Afbreking: bio•che•mies
Samestelling: bio- + chemies
Byvoeglike naamwoord: biochemies
Attributief: biochemiese
Betekenis:
• Wat die biochemie (chemiese prosesse in lewende wesens) betref.
Gebruik:
• Fotosintese is 'n biochemiese proses waarin plante sonlig in energie omskakel.
Afkorting:
• biochem.
Vertaling:
Engels: biochemical
Nederlands: biochemisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|