| herrys [boodskap #149472] |
Wo., 10 September 2025 15:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24184 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herrys
Afbreking: her•rys
Samestelling: her- + rys
Werkwoord: herrys
Verlede tyd: het herrys
Teenwoordige deelwoord: herrysende
Betekenis:
• Om weer te begin lewe, meestal figuurlik, om uit ellende op te staan en weer te bloei/floreer.
Gebruik:
• Ná die krisis het die maatskappy soos 'n feniks uit die as herrys.
Sinoniem:
• herlewe
• oplewe
• opstaan
• opwek
Afgelei:
• herrysenis
• herrysing
Vertaling:
Engels: to rise again, resurrect, resurge, revive
Nederlands: herrijzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|