| katioon [boodskap #149470] |
Wo., 10 September 2025 15:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katioon
Afbreking: ka•ti•oon
Samestelling: kat- + ioon
Selfstandige naamwoord: katioon
Meervoud: katione
Betekenis:
• 'n Positief gelaaide ioon of radikaal.
Gebruik:
• Tydens elektrolise beweeg die katione na die katode en die anione na die anode.
Antoniem:
• anioon
Vertaling:
Engels: cation, positive ion
Nederlands: kation
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|