Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonwind
sonwind [boodskap #149408] Ma., 01 September 2025 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonwind
Afbreking: son•wind
Samestelling: son + wind


Selfstandige naamwoord: sonwind
Meervoud: sonwinde

Betekenis:
• Die uitwerping van gelaaide deeltjies vanaf son se korona die ruimte in.

Gebruik:
• Sterk sonwinde kan die aarde se satelliete en kragnetwerke ontwrig.

Verwant:
• sonstorm

Vertaling:
Engels: solar wind
Nederlands: zonnewind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergis
Volgende onderwerp: graangewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 07:16:35 UTC 2025