| proefbuis [boodskap #149356] |
Sa., 30 Augustus 2025 12:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Proefbuise
proefbuis
Afbreking: proef•buis
Samestelling: proef + buis
Selfstandige naamwoord: proefbuis
Meervoud: proefbuise
Verkleinwoord: proefbuisie
Meervoud van verkleining: proefbuisies
Betekenis:
• 'n Buis van glas met 'n oop en 'n geslote punt wat in laboratoriums vir wetenskaplike ondersoek gebruik word.
Gebruik:
• Die wetenskaplike verhit die proefbuis oor 'n bunsenbrander.
Sinoniem:
• reageerbuis
Hiponiem:
• proefbuisbevrugting
• proefbuisrak
Vertaling:
Engels: test‐tube
Nederlands: proefbuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|