| vertroetel [boodskap #149318] |
Di., 26 Augustus 2025 13:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24184 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertroetel
Afbreking: ver•troe•tel
Samestelling: ver- + troetel
Werkwoord: vertroetel
Verlede tyd: het vertroetel
Teenwoordige deelwoord: vertroetelend
Verlede deelwoord: vertroetelde
Betekenis:
• Om liefdevol en sorgsaam na iemand om te sien.
Gebruik:
• Dit is lekker om so af en toe vertroetel te word.
• Sy het die katjie vertroetel.
Sinoniem:
• bederf
• liefkoos
• oppiep
• pamperlang
• streel
• koester
• verpleeg
• versorg
• verwen
• vlei
Afgelei:
• vertroeteling
Vertaling:
Engels: to spoil, pamper, cuddle, fondle
Nederlands: vertroetelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|