| preparaat [boodskap #149263] |
Vr., 22 Augustus 2025 12:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
preparaat
Afbreking: pre•pa•raat
Selfstandige naamwoord: preparaat
Meervoud: preparate
Betekenis:
• Iets wat vir 'n bepaalde doel voorberei of klaargemaak is.
Gebruik:
• Die moordenaar het 'n dodelike preparaat in die slagoffer se wyn gegooi.
Sinoniem:
• bereiding
• ekstrak
• medikament
• middel
• monster
• voorbereiding
Hiponiem:
• arseenpreparaat
• goudpreparaat
• hormoonpreparaat
• karbolpreparaat
• opiumpreparaat
• sulfapreparaat
• sulfonamiedpreparaat
• sulfonamidepreparaat
Vertaling:
Engels: preparation
Nederlands: preparaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|