Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juridies
juridies [boodskap #149227] Wo., 20 Augustus 2025 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juridies
Afbreking: ju•ri•dies


Byvoeglike naamwoord: juridies
Attributief: juridiese

Betekenis:
• Wat op die reg of die regstelsel betrekking het.

Gebruik:
• Langenhoven het hom juridies vir die amptelike erkenning van Afrikaans as landstaal beywer.
• Die hof het bevind dat daar nie juridiese gronde bestaan om die verkiesing uit te stel nie.

Sinoniem:
• geregtelik
• judisieel
• regsgeldig
• regskundig
• regtens
• wetlik

Afgelei:
• parajuridies

Afkorting:
• jur.

Vertaling:
Engels: juridical
Nederlands: juridisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Romein
Volgende onderwerp: voortbeweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 07:41:16 UTC 2026