Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimming
klimming [boodskap #149224] Wo., 20 Augustus 2025 07:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimming
Afbreking: klim•ming
Samestelling: klim + -ing


Selfstandige naamwoord: klimming
Meervoud: klimmings
Verkleinwoord: klimminkie
Meervoud van verkleining: klimminkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van klim (bestyg).
• (sterrekunde) Die posisie van 'n hemelliggaam ten opsigte van die hemelekwator of hemelewenaar van die hemel.

Gebruik:
• Hy het die klimming van die gevaarlike rotswand sonder toerusting aangepak.
• Die Ram kan gesien word tussen regte klimming 1u44m en 3u27m en tussen deklinasie +10° en +31°.

Afgelei:
• afklimming
• beklimming
• opklimming
• troonsbeklimming

Vertaling:
Engels: climbing, ramp
Nederlands: klimming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metabolisme
Volgende onderwerp: sterreteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 19:10:23 UTC 2025