| "daisychain" in Afrikaans [boodskap #149204] |
Di., 19 Augustus 2025 08:57  |
 |
Tipe_Roelf
Boodskappe: 7 Geregistreer: Desember 2020
Karma: 1
|
Junior Lid |
|
|
Goeiedag.
In rekenaar terme verwys daisychain na 'n spesifieke manier van goed aan mekaar koppel sien gerus my sketsie.
My Afrikaans-Engels woordeboek vertaal dit as verbind, aaneenskakel, koppel of saamvoeg, maar "daisychain" is 'n spesifieke manier van koppel terwyl bogenoemde woorde verskillende maniere van koppel sal insluit.
[Bygewerk op: Di., 19 Augustus 2025 09:03] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|