| bowenal [boodskap #149196] |
Ma., 18 Augustus 2025 13:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bowenal
Afbreking: bo•wen•al
Bywoord: bowenal
Betekenis:
• Bo dit alles; as die belangrikste saak.
Gebruik:
• Hy is hardwerkend en vriendelik, maar bowenal betroubaar.
Wisselvorm:
• boweal
Sinoniem:
• bo-al
• primêr
• veral
• vernaamlik
Vertaling:
Engels: above all
Nederlands: bovenal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|