Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groetwoord
groetwoord [boodskap #149134] Do., 14 Augustus 2025 16:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groetwoord
Afbreking: groet•woord
Samestelling: groet + woord


Selfstandige naamwoord: groetwoord
Meervoud: groetwoorde

Betekenis:
• 'n Woord waarmee iemand gegroet word.

Gebruik:
• Woorde soos dagsê, goeiedag, goeiemôre, goeienaand, hallo, môre, tatta, totsiens en wederom is groetwoorde.

Vertaling:
Engels: greeting word
Nederlands: begroetingswoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkend
Volgende onderwerp: bestrooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 06:29:34 UTC 2025