| boogvormig [boodskap #149126] |
Wo., 13 Augustus 2025 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boogvormig
Afbreking: boog•vor•mig
Samestelling: boog + vorm + -ig
Byvoeglike naamwoord: boogvormig
Attributief: boogvormige
Betekenis:
• Met die vorm van 'n boog.
Gebruik:
• Die reënboog span boogvormig oor ons koppe.
Sinoniem:
• geboë
• koepelvormig
Hiponiem:
• spitsboogvormig
Vertaling:
Engels: arched, archlike, arcuate
Nederlands: boogvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|