Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewysig
gewysig [boodskap #149072] Sa., 09 Augustus 2025 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewysig
Afbreking: ge•wy•sig
Samestelling: ge- + wysig


Byvoeglike naamwoord: gewysig
Attributief: gewysigde

Betekenis:
• Wat gewysig/verander is.

Gebruik:
• Die gewysigde grondwet is eenstemmig aanvaar.

Antoniem:
• ongewysig

Vertaling:
Engels: modified
Nederlands: gewijzigd

Nota:
• Voltooide deelwoord van wysig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryfstelsel
Volgende onderwerp: tuisgemaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 00:40:33 UTC 2025