Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi Daar Slaai Blare! ('n Hello!)
Hi Daar Slaai Blare! [boodskap #149071] Sa., 09 Augustus 2025 17:48 na volgende boodskap
RetroShark  is tans af-lyn  RetroShark
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2025
Ligging: Iewers daar buite...
Karma: 0
Junior Lid

Hi julle daar buite! Wonder of daar nog mense hierop is en het gedink om maar gerus net hierso 'n hallo te gooi. Eks maar net moeg vir my Lo taak en het hierso opgeeindig... op een of ander manier. So ja... as jy hierdie lees, en nie 'n robot is nie, gooi 'n hello sommer hierdie kant!

Boontjies.
Re: Hi Daar Slaai Blare! [boodskap #149073 is 'n antwoord op boodskap #149071] Sa., 09 Augustus 2025 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 543
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dagsê, en hartlik welkom!

Vertel ons meer van jou taak. Ek neem aan met 'LO' verwys jy na die hedendaagse Lewensoriëntering en nie die outydse Liggaamlike Opvoeding nie.
Re: Hi Daar Slaai Blare! [boodskap #149077 is 'n antwoord op boodskap #149073] So., 10 Augustus 2025 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RetroShark  is tans af-lyn  RetroShark
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2025
Ligging: Iewers daar buite...
Karma: 0
Junior Lid

Yes ja, dis maar net 'n taak oor verhoudings en goed soos dit. Verantwoordelike keuses en al daai goed. Presies dieselfde soos laas jaar... soos altyd. Hulle moet rerig waar LO meer interesant maak vir 'n slag. 

Boontjies.
Re: Hi Daar Slaai Blare! [boodskap #149089 is 'n antwoord op boodskap #149077] So., 10 Augustus 2025 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 48
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Hallo en welkom van my kant af ook!

Die forum kry ongelooflik baie besoeke – en selfs heelwat nuwe lede wat aansluit – maar om een of ander rede pos min mense werklik boodskappe. Ek vermoed die proses is te ingewikkeld of tydrowend. Maar ek is bly om te sien dit het jou nie gestop nie!
Re: Hi Daar Slaai Blare! [boodskap #149096 is 'n antwoord op boodskap #149089] Ma., 11 Augustus 2025 13:19 Na vorige boodskap
RetroShark  is tans af-lyn  RetroShark
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2025
Ligging: Iewers daar buite...
Karma: 0
Junior Lid

dankie baie! dit is goed om te hoor dat die forum besoekers nog kry! so hartseer was as dt nie het nie. Ook, lekker Nathan Drake profiel foto! Sommer onmidelik dit opgemerk toe ek jou boodskap gesien het!

Boontjies.
Vorige onderwerp: Pinkster koortjies woorde en kitaar drukke
Volgende onderwerp: Boerevryheid.co.za
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 07:31:47 UTC 2025