Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gespesialiseer
gespesialiseer [boodskap #149049] Vr., 08 Augustus 2025 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gespesialiseer
Afbreking: ge•spe•si•a•li•seer
Samestelling: ge- + spesialiseer


Byvoeglike naamwoord: gespesialiseer, gespesialiseerd
Attributief: gespesialiseerde

Betekenis:
• Wat vir 'n bepaalde taak geskik is, of by 'n bepaalde situasie aangepas is.

Gebruik:
• Die hospitaal lewer gespesialiseerde mediese dienste.
• Die operasie sal deur 'n hoogs gespesialiseerde span chirurge behartig word.

Sinoniem:
• spesialisties
• saakkundig

Vertaling:
Engels: specialised
Nederlands: gespecialiseerd

Nota:
• Voltooide deelwoord van spesialiseer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bywoordelik
Volgende onderwerp: getand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:59:15 UTC 2025