| filum [boodskap #149047] |
Vr., 08 Augustus 2025 18:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
filum
Afbreking: fi•lum
Selfstandige naamwoord: filum
Meervoud: fila, filums
Betekenis:
• Taksonomiese indeling van organismes, onder 'n biologiese koninkryk maar bo 'n klas.
Gebruik:
• Die mens behoort aan die filum Chordata, omdat mense 'n rugstring het.
Sinoniem:
• stam
Vertaling:
Engels: phylum
Latyn: phylum
Nederlands: fylum, stam
Nota:
• Die woord kan ook na 'n "draadvormige struktuur" verwys.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|