| gewens [boodskap #149033] |
Do., 07 Augustus 2025 18:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewens
Afbreking: ge•wens
Samestelling: ge- + wens
Byvoeglike naamwoord: gewens
Attributief: gewenste
Betekenis:
• Wat wenslik is; waarvoor 'n mens hoop/wens.
Gebruik:
• Die projek het nie die gewenste resultate gelewer nie.
Sinoniem:
• beter
• gunstig
• raadsaam
• verkieslik
• voordelig
• welkom
• wenslik
Antoniem:
• ongewens
Afgelei:
• gewenstheid
Vertaling:
Engels: wished for, desired, desirable
Nederlands: gewenst
Nota:
• Voltooide deelwoord van wens.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|