Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afstam
afstam [boodskap #149021] Wo., 06 Augustus 2025 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afstam
Afbreking: af•stam
Samestelling: af + stam


Werkwoord: stam af, afstam
Verlede tyd: het afgestam

Betekenis:
• Om 'n voorganger van iets, of 'n nakomeling van iemand ('n voorgeslag) te wees.

Gebruik:
• Hy stam van 'n koninklike familie af.
• Charles Darwin het gedink dat alle spesies van 'n gemeenskaplike voorouer afgestam het.

Sinoniem:
• ontspring
• spruit
• teruggaan
• voortkom

Afgelei:
• afstammeling
• afstamming

Vertaling:
Engels: to descend from, spring from, be derived from
Nederlands: afstammen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontvangs
Volgende onderwerp: kg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 10 03:39:51 UTC 2025